LEKKER GROENTE BORD

 

groente bordtested

Sny geel,rooi,groenpepers,sampioene, gaar aartappels,olywe,eiervrug en uie op en ranskik op ‘n groot opdien bord.  Maak ‘n sousie wat bestaan uit verskillende kruie(ag alles wat ek gevind het soos gedroogte kruie in die kos kas,water en tobasco), gooi oor die groente en bedien

Foto en idee: Anika Armoed Kunzmann