GEBRAAIDE BASIELIEKRUID SAMPIOENE
GEBRAAIDE BASIELIEKRUID SAMPIOENE
1 bakkie sampioene
65 g botter
1 e basil pesto (basieliekruid pesto)
1 e olyfolie
Smelt botter en olie saam.
Braai sampioene ‘n bietjie.
Gooi basil pesto by en braai tot ligbruin.
Meng goed terwyl dit braai, dat die sampioene mooi bedek is.
En geniet!!
Resep en foto: Marista Grobler

