BACON EN PYNAPPEL WIELE

pynappel wieletested

BACON EN PYNAPPEL WIELE
Streaky bacon,
pynappel ringe,
mozzarella kaas,
uie ringe,
kersies.

Sny uie ringe in breë ringe. Ui moet min of meer dieselfde grote as pynappel ring wees. Plaas pynappel ring in uie ring en sit mozzarella en kersie in die middel. Draai bacon versigtig om en steek vas met stokkies. Braai in warm olie tot bruin en crispy. |
Viola! Hemels!
Foto en idee:  Chantel Vorster