A CRACKING BURGER

 

2015-02-21-burgertested

12 cream crackers fyngedruk.
8 stokkies vars parsley fyn gesny.
2tl Dijon mostert.
500g mince.
1 groot eier.
Sout en peper.
Meng alles saam. Maak 6 patties, drizzle olyf olie oor en braai op vuur of bak, nes jy wil. Ons druk soms n dik sny kaas binne in.
Bron: Jamie Oliver
Geplaas en vertaal deur Cecile Jones