VISKOEKIES EN MASH

heerlike viskoekies benhettested

VISKOEKIES EN MASH
Ek het Myne in my doughnut masjien gemaak!!! Baie lekker!!!
Wees versigtig dis ‘n baie sagte bros koekies!!! Geur is heerlik!!!!!
En lekker klam
1 Sardiens in Tamatiesous [groot]
4 snye brood wat in n bietjie melk geweek is
1 ui baie fyn gekap
2 eiers
1 eetlepe vars gekapte pietersielie
1 teelepel bakpoeier
sout en peper
2 eeetlepels Sweet Chilli Sous

Meng alles saam, laat staan vir so 20 min. in yskas en bak lepels vol in vlak olie of in die doughnut masjien. Bedien met lekker “mash”
Foto:  Benhet Niewenhuis