SWEET CHILLI SOUS
1 bottel All Gold tamatiesous (moet All Gold wees, ander te loperig) 750 ml
1 groot blik Appelkooskonfyt 825g
3 uie groot
1 Green pepper groot
1 Red pepper groot
2 Chilli’s
METODE:
Gooi tamatiesous en konfyt in ‘n groterige pot, verhit oor meduim hitte.
Sny in “food processor” peppers, uie & rissies tot redelik fyn en voeg by konfyt & tamatiesousmengsel as dit gesmelt is.
Kook vir so 15 min oor meduim hitte en bottel in voorbereide bottels
Foto: Ellen Minnie
Nota: Ellen het nie die peppers se pitte verwyder nie, die sousie brand sommer lekker 🙂

