SJOE SJOE PASTEI

 

sjoe sjoetested

1 Eetl Margerien
1/2 Kop Suiker
1 Groot Eier
1 Opgehoopte Eetl Koekmeel
1 Opgehoopte Teel Bakpoeier
Knippie Sout
1 Groot gerasperde Sjoe Sjoe of 2 kleintjies

METODE:
Room botter en suiker en klits eier by.
Roer ander bestanddele by en meng met biejie melk.
Beslag moet slap wees.
Roer gerasperde Sjoe Sjoe in.
Strooi kaneelsuiker oor en bak in ‘n oop skottel vir ongeveer 45 – 50 minute.
Geplaas deur: Ryno Surina Spangenberg