LIGTE KERRIESOUS VIR HOENDER KOUD OF WARM
1 koppie gewone jogurt
100 ml mayonnaise
3 teelepels kerriepoeier
2 teelepels borrie
sout na smaak
Meng goed en gebruik
Bron: Elba Groenewald
1 koppie gewone jogurt
100 ml mayonnaise
3 teelepels kerriepoeier
2 teelepels borrie
sout na smaak
Meng goed en gebruik
Bron: Elba Groenewald