KOOS SE KNOFFEL-AARTAPPELS
250 gram botter
Twee groot op gehoopte eet lepels crushed Garlic
Smelt die botter en voeg knoffel by
Braai knoffel in die botter
Plaas aartappels in plat bak.
Gooi die knoffel ,botter mengsel oor die aartappels en bak in oond tot aartapprels 100% gaar is.
Roer gedurig die aartappels in die knoffel , botter mengsel.
Daarna het die bruin uie sop poeier idee by gekom wat ook in gemeng word met die knoffel botter mengsel.
Ek het verander na Thick white onion sop nadat iemand dit voorgestel het en ook gevind dit bak nie so gou bruin nie. Die brown onion raak te gou swart voor die aartappels crispy is.
Ek gebruik presies dieselfde mengsel met my gekrapte aartappels.
Een mengsel Knoffel, botter en poeier genoeg vir 16 halwe medium aartappels
Die gekrapte aartappels pre-cook ek nie en roer rook nie terwyl dit bak nie
Bak gaar in oond saam met die Knoffel, Botter en sop poeier mengsel.
Ek probeer die aartappels crispy bak
BRON – Koos van der Merwe
Foto 2 het die sop poeier by die knoffel mengsel – Jy kan wit of bruin gebruik. Ek het aan die begin bruin uise sop gebruik maar dit het bte gou donker gebak. Toe oorgeslaan na Knor Thick white Onion sop en dit werk baie beter.


