KERRIE TAMATIE BLATJANG

KERRIE TAMATIE BLADJANGtested
KERRIE TAMATIE BLATJANG
1.5 kg ryp tamaties
1 groot green pepper
1 groot red pepper
750 g uie
350 g geelsuiker
100 ml olyf olie
200 ml wit asyn
200 ml bruin asyn
15 ml fyn gemmer
10 ml mosterdpoeier
5 ml fyn naeltjies
15 ml kerriepoeier
5 ml rooipeper
15 ml sout

Skil tamaties druk sap en pitte uit en weeg dan 1.5 kg.
Kerf tamaties, peppers en uie.
Gooi alles saam in pot en kook tot dit dik is, roer kort kort.
Bottel warm.

Foto en resep:  Johan Coetzee