IDEES VIR VARS LOURIERBLARE

IDEES VIR VARS LOURIERBLARE

IDEES VIR VARS LOURIERBLARE

Ute Mueller Jordaan – Ek het ‘n sakkie vars lourierblare present gekry. Wat maak ek daarmee?

Elsabe Hennig – Droog dit in die koelte en verpak in plastiese sakkies. Ek plaas die sakkies in die vrieskas vir so 24 uur om te ‘steriliseer’ Kan dan vir baie lank gebêre word.

Joan van den Berg – Spoel af. Maak droog en gooi op vadoek of papierhanddoek uit versprei en los tot kurk droog. Bottel en bere. Gebruik soos nodig

Elize Venter – Droog in jou stoof oond uit op 70 grade C as jy fan aksie het nog beter ek droog pietersielie so en seldery blare! droog en vryf fyn en bottel gebruik in enige sout gereg