GLUTENVRYE MIELIEBROOD

glutenvrye mieliebroodtested
GLUTENVRYE MIELIEBROOD
Resep: Koekoes Erasmus
Foto:  Marietjie van der Merwe
FOOD LOVERS RECIPES
531 g glutenvrye bruismeel
1 blik geroomde suiker mielies
1 blik kondensmelk
1 eetlepel kookolie
knippie sout

Meng alles saam en bak vir ongeveer 30 minute by 180°C.