CAROL SE SKENKEL PASTEI

carol se shank pastei 3testedcarol se shank pasteicarol se shank pastei 2
CAROL SE SKENKEL PASTEI
Die resep is net eenvoudig – wortels, boontjies, uie, knoffel, roosmaryn, tiemie, aartappels, hoender stock, sout, peper, knoffel, bietjie wit wyn, bay leaves. Berei voor tot die skenkels sag is en dan plaas jy dit in die bak met ‘puff pastry’ of selfs ‘shortcrust pastry’ bo-op en bak teen 170 grade celcius.

Jy kan enige lamb shank resep maak – dit gaan net oor die deeg wat bo-op is wat dit soos ‘n pastei laat lyk! Hoop dit help.
Het eers uie gebraai – lamb shanks gerol in meel – bietjie gebraai in pot en toe al die ander bestanddele bygevoeg. Die lamb shanks moet heel sag wees voordat dit in die bak kom met deeg daaroor.

Foto en resep:  Carol Visser