BROCCOLI, SPEK EN KAAS-SLAAI


BROCCOLI, SPEK EN KAAS-SLAAI
1 broccoli
Pakkie bacon bits
1 koppie gerasperde kaas
1koppie mayo
1 koppie suurroom
1/2 koppie suiker
S&P
Sny broccoli in klein stukkies, braai spek tot goudbruin sit in slaai bak en meng die res van die bestandele saam. Plaas in yskas sodat die bacon se geur kan deurtrek.
BRON – Ingrid Mouton