YSKOUE KOFFIE – AARBEI SMOOTHIE
YSKOUE KOFFIE – AARBEI SMOOTHIE
Halwe koppie jogurt( ekt aarbei gevat) .
Een ryp piesang
Halwe teelepel goeie koffie ( na smaak seker maar)
En 2 of 3 ysblokkies kap ‘n bietjie fyner.
Sit in voedselverwerker tot goed gemeng. so 2 tot 3 min. hang van spoed af.
Skink in ‘n mooi glas. Strooi bietjie kakao oor en versier met ‘n mint blaartjie en dis dit!!
BRON – Pam Saal

