VRUGTEPONS

tested
VRUGTEPONS
Hiers ‘n vrugtepons wat baie lekker is vir die warm dae wat voorlĂȘ:
5 liter ginger ale
1 papaya
1 pynappel
4 lemoene
1 bottel Oros aangemaak
2.5 teelepel wynsteensuur
4 liter koue water
3 pond suiker (1.4kg)

Rasper of maal die vrugte en meng bestanddele (behalwe ginger ale).
Plaas oornag in vrieskas.
Gooi ginger ale oor 90 min voor bediening.
Geniet dit maak 50 glase.
Jy kan ook Cane,Vodka of jou keuse van drank ingooi!

Ben Rautenbach
NOTA: Plesier ek het al mango + genadella moes ook ingesit! Die ginger ale laat die vrugte in ysvlokkies opbreek! Mens drink sommer baie agtermekaar as dit so warm is!