DEBBIE SE TUISGEMAAKTE KAASSMEER

MARIE SE SMEERKAAStested
DEBBIE SE TUISGEMAAKTE KAASSMEER
1 kg geproseseerde kaas
1 liter longlife melk
as jy wil, fyn biltong
Sny kaas in klein stukkies. Gooi in ‘n pot en gooi melk by.
Roer op lae hitte tot kaas gesmelt het en die kaas dik geword het.
Kan dan die biltong bygooi.
Gooi uit in bottels
RESEP INGESTUUR DEUR – Debbie Willemse

Annemarie Allan – Kan die Gouda wees ? Hoe lank hou dit in yskas min of meer. Dankie

Debbie Willemse – nee kan net geproseseerde kaas gebruik,dis n ander tipe kaas,ek sal se so 2mnde,maar ek hou maar daarvan om elke maand of so vars kaassmeer te maak,want dit hou in elk geval nie in my huis nie haha