TONG SOUS

4 Eetlepels water
3 Eetlepels bruin asyn
1/3 koppie bruin suiker
3/4 koppie tamatie sous
1 eetlepel mosterd
1 Eetlepel worstersous
1 Eetlepel blatjang
Voeg alles in kastrol ver hit vir 5 minute. Sny gekookte tong in skywe en bedruip in sous. Verhit in bak in oond. Lekkkkeeer!!!
BRON – Jimmy Smit