TOFFIES

melktoffietested
TOFFIES

Hier is n resepie wat ek bietjie verander het hoek myne geflot het haha,uit n kondensmelk resep,maar vir een of ander rede het myne geflop,toe wou ek nou nie die bestandele mors nie,toe maak ek toffies.

1 k Cremora
1/3 k water
2/3 k suiker…
3 E botter en 1t vanilla
Sit als in ‘n voedselverwerker behalwe die vanila tot dit lekker saam gemeng is.gooi dan in n pot en laat hy kook,as dit soos fudge bigen borrel,gooi dan n tl vanila in.gooi in n gesmeerde bak en sit in yskas tot afgekoel het en sny in blokkies

Resep: Debbie Willemse