1 kg tamaties,
2 uie in halwe ringe,
3 cm gember wortel,
300 ml asyn/wynasyn,
8 volle eetlepels bruinsuiker,
2 teel gemaal komyn..
.basisresep
sny tamaties in stukkies,verwyder die harde kern, rasper die gemmer oor tamaties, nou natuurlik in die pot, skep die asyn komyn deur, bring aan die kook, dan op laag vuur sonder deksel, in kook tot jam dikte dan in bottels. jy kan ook ‘n bietjie aartappel meel of masiena by sit as jy dit dikker wil hê.
Foto en resep Pearl Van Der Walt