RAAP EN SKRAAP PASTA

 

FLR BB be the first to give us a photo!!tested

Maklik en goedkoop ve 2mense;
2kort Russians,
1 ui groot,
1 pakkie tamatie puree,
500 gram macaroni stukkies,of wat jy wil.
R10 se cheddard goedkoop kaas by pick@pay opsioneel.
Metode;
kap ui in stukkies braai in biki olie,sny 2russians in lengte in 4kwarte,kerf dan weer soos jy brood sny,in blokkies,gooi by ui en braai klein rukkie saam,gooi pakkie tamatie puree by,2/4eetlepels suiker en bietjie sout,gooi kaas gerasper by roer stadig tot gesmelt.kook pasta eenkant 10min jy kan ook 4pak 2min noodles gebruik,as dit reg is gooi jou brouseltjie by en meng met houtlepel,baie lekker en goedkoop.
Resep:   Magda van Vreden