POOLSE AARTAPPELSLAAI

poolse aartappelslaaitested

POOLSE AARTAPPELSLAAI
My man is Pools en ons maak altyd ‘n aartappelslaai (sommige mense sal dit ‘n veggie slaai noem ) waar alles fyngekap bymekaar gesit word:  (klein blokkies)
Gaar Aartappels
wortels (ekke kook dit saam met die aartappels)
ertjies (net petis pois)
agurkies (hele bottel fyngekap),
uie – die uie kan uitgelaat word as daar gaste is wat nie uie eet nie.
Vir die sous meng
mayonnaise, |
mosterd
sour cream.
En vir die wat van eier hou sit ons gehalveerde gekookte eiers bo-op.
Mens kan ook klein stukkies ham of krakerige spek stukkies inmeng
Foto en resep deur Stefanie Rymsza