Ontbyt in ‘n Houertjie

 

ontbyt in houertjie

Soos julle kan sien is dit ‘n eenvoudige mengsel van neute na smaak, yogurt, dadels of berries…julle kan tot strawberries, gegeurde yogurt en enige ander gesonde lekkerny insit…kinders love dit.
Hou dit koud in die yskas, bere dit in ‘n coolerbag wat geseel bly en whalaa..nog koud wanneer julle stop vir ‘n piepie break..