Lekker frikkadelle

 

frikkadelletested

500 g laevet maalvleis,

pakkie bruin uiesoppoeier,

2 eetlepels mayonaise.

Rol balletjies.

Mikrogolf 5 tot 7 minute. Amper soos daardie vinnigste frikadelle ooit.

Ek het bietjie tiemie, wocestersous, sout, komyn en baie Pietersielie bygegooi omdat ek wild gebruik het.. Lekker en vinnig!