JIMMY SE BEESTONG MET SOUS
JIMMY SE BEESTONG MET SOUS
Kook stadig vir 3 ure. (drukkoker 45 min)
Voeg by:
2 eetlepels sout
6 kruienaeltjies
6 peperkorrels
2 lourierblare
1 ui, in ringe gesny
As vleis sag is, haal uit water en verwyder skil en plaas terug in vloeistof tot opgedien word.
Geplaas deur Hettie Theunissen
Foto en sous resep: Jimmy Smit
Besig met tong sous:
4 eetlepels water
3 eetlepels bruin asyn
1/3 koppie bruin suiker
3/4 koppie tamatie sous
1 eetlepel mosterd
1 eetlepel Worcestersous
1 eetlepel blatjang
Voeg alles in kastrol verhit vir 5 minute. Sny gekookte tong in skywe en bedruip in sous.
Verhit in bak in oond.
Lekkkkeeer!!!
Sous resep en foto: Jimmy Smit


