INGELEGDE NOODLESLAAI
INGELEGDE NOODLESLAAI
500 g skulp noodles
500 g uie gekap
1 groen rissie of rooi en groen
1 en halwe koppie olie
100 ml mayonnaise
300 ml suiker
25 ml asyn
4 teelepels sout
1 kg tamaties
Kook noodles tot amper sag,
Kook tamaties, uie en rissies sag, voeg res van bestanddele by behalwe noodles en kook 15 min. Voeg dan noodles by. Bring weer tot kookpunt.
Haal af en bottel in voorbereide warm bottels
Bron: Elize Nel Hayward

