DADELROLLETJIES MET SUURLEMOENSAP
STROOP:
500 ml suiker
250 ml water
1 suurlemoen, in skywe gesny
Roer suiker in die water tot die suiker opgelos is.
Kook alles saam. Verwyder die suuurlemoenskyfies. Laat koud word.
Foto: Lettie Martyniuk
STROOP:
500 ml suiker
250 ml water
1 suurlemoen, in skywe gesny
Roer suiker in die water tot die suiker opgelos is.
Kook alles saam. Verwyder die suuurlemoenskyfies. Laat koud word.
Foto: Lettie Martyniuk