PIESANG EN PRUIME MUFFINS

2014-11-10-piesangenpruimmuffinstested
PIESANG EN PRUIME MUFFINS
100 g strooisuiker
100 ml olie
1 eier
200 g fyngedrukte piesang
1 teelepel vanilla essense
200 g koekmeel
1 teelepel bakpoeier
1/2 teelepel koeksoda
1/4 teelepel sout
1/4 teelepel kaneel
175 g pruime gesnipper

Oond -180 ºC
Meng suiker, olie en eier .
Meng in die piesangs en vanilla essense
Meng in droë bestanddele
Meng goed en voeg pruime by.
Ek het ‘n bietjie melk bygevoeg want vir my net te styf
Skep in jou muffinpanne, Bak 20-25 minute

RESEP EN FOTO: Sandra Schreuder-de Klerk