OUTYDSE SOETKOEKIES MET NEUTMUSKAAT

soetkoekies
OUTYDSE SOETKOEKIES MET NEUTMUSKAAT

250 g botter
750 ml suiker
5 groot eiers
6 X 250ml ongesif afgemeet koekmeel
30 ml bakpoeier
10 ml neutmuskaat
2 ml sout
VERSIERING
1 eier
25 ml melk

Verroom botter suiker en eiers. Sif droe droƫ bestanddele saam. Meng by eiermengsel in tot sagte deeg. LAAT DEEG VIR HALFUUR RUS. Rol uit en druk af. Verf met eier en melk. Bak by 200 grade vir 8 tot 10 minute.

Resep geplaas deur Alice Meintjes