OOP-GESIGGIE TAMATIE BEESVULSEL PASTEI

oop gesiggie pasteitested

OOP-GESIGGIE TAMATIE BEESVULSEL PASTEI
1 x groot uie (fyngekap)
1 x green pepper (fyngekap)
3 x seldery vingers (fyngekap)
1 x groot tamatie (fyngekap)
1 pakkie blokkie beesvleis (500g)
4 groot sampioene (fyngekap)
1 knoffiehuisie (fyngekap)
1 blikkie kerriegroente
Verhit olie en sorteer uie met knoffel, gooi greenpeppers, celdery in en sorteer. Voeg 6 eetlepels Mrs Ball chutney in en sorteer. Mrs Balls chutney vat die bitter van die greenpeppers weg. (Kan ook konfyt gebruik). Gooi beesvleis in en sorteer tot gaar. Gooi sampoene in en braai saam tot beesvleis gaar is. Gooi kerrie Groente in en braai|kook tot die meeste sous weg is. Laastens gooi ‘n pakkie tamatie pasta in en werk goed deur en laat prit. Intussen lol die pasty deeg uit en pak in gespuite (daai kookspuit) bak. Smeer met geklitse eier. Gooi geklitse eier oor bees-tamatie vulsel en werk goed deur en haal van stoof|braaier af en gooi oor in gepakte bak met pasty vulsel. Sit in voorvehitte oond vir so 45 minute. Ek sit soms fyngekapte perse ook in die vulsel en kook saam met kerrie Groente – dit vat die erg brand uit maar los die smaak. Dit is heel eenvoudig. Bedien moet ‘n slaai.
Nota:
Ek maak die vulsel in ‘n swarpot oor ‘n gasbraaier – die hitte is perfek en gaan ook vinniger en dan sit ek net die bak met pasty en vulsel in die oond. Die voorbereiding en maak van alles is so bietjie meer as ‘n uur. Ek kap soos in regtig fyn.

Resep en foto:  Bianca-Anne Pay Moll