HEERLIKE LAMSKENKELS

HEERLIKE LAMSKENKELStested
HEERLIKE LAMSKENKELS

Skenkels is ingevryf met “spice rub”. Skenkels bo-op gesnyde ui in Argilla roaster. 4 ure @ 150°C. Na 2 ure die sousmengsel bygegooi.

Spice rub: gelyke dele van Ina Paarman speserye…. Braai & Grill, Meat, asook Wostersous spice en so bietjie kerrie poeier. Meng speserye met olyf-olie tot dik pasta.

Sousmengsel:
1 Chicken Noodle soup
1 Brown Onion soup, gemeng met 500ml water
125ml Chutney. Gebruik @ kamer temperatuur.

BRON – Erina Delport