VRUGTE JOGURT SMOOTHIE


VRUGTE JOGURT SMOOTHIE
½ koppie elk pynappel en kiwi
1 lemoen, geskil en in segmente gebreek
1 koppie elk vanilla jogurt en ys
1 ½ eetlepels bruin suiker
Plaas alles in die smoothie maker, blits en walla!
Het bietjie granadilla bo oor gedrup vir mooi lyk
Annalize Hattingh – My eie reseppie –