PUFF PASTRY IDEES
Marietjie van der Merwe
Die idee met die puff pastry rukkie terug op die blad gekry en vandag dit uitgetoets. Ek het net die pruimedant met n blokkie kaas vervang.
Vergeet ek, ek het dit met melk geverf voor ek toegevou het. Dit plak dan ordentlik vas.


