

PIEKNIEK MANDJIE
So lyk my en vroulief se piekniek mandjie, elk n gesonde vrugte slaai wat bestaan uit gekerrfde piesang, en koejawel en lemoen stukkies saam met jogurt en dan vars vrugte en ‘n blom , die blom is virrie foodlovers ons het dit innie tuin geniet
Gideon Louw