MAAK JOU VLEIS SAG

MAAK JOU VLEIS SAG
Bonita Werner
Julle kan so uur voordat julle die vleis gaar maak, dit in bakpoeier laat le, as julle dit te lank laat le bv steak, val die steak uit mekaar uit as jy dit gaar maak. Ek weet nie eintlik hoeveel nie, ek sprinkel dit oor soos spice.
Goulash laat le ek vir 2 ure, mense met vals tande love dit, want hulle kan ook lekker eet.
Steak en t-bone sprinkel ek dit oor en kap so bietjie in met hammer. Ek gooi soms worchester sous en suurlemoen sap op en dan vat ek my spice met bakpoeier en glo my dis doek sag. Laat weet maar as julle sukkel of as julle dit probeer het, hoe julle dit ondervind.