KOLWYNTJIES

 

kolwyntjies dianetested

125g sagte Botter
187ml (3/4k) Strooisuiker
2 Eiers (Ek gebruik 3 eiers)
1t Vanilla
375ml (1&1/2k) Koekmeel
2t Bakpoeier
125ml (1/2k) Melk
Knypie Sout

Roomk botter & suiker

Klits eiers & vanilla by & klits goed.

Sif meel, bakpoeier & sout

Roer meel en melk beurtelings by eiermengsel

Skep beslag in kolwyntjiepanne & bak vir 12 min ot tot gaar

Versier.
Resep en foto: Diane Roode Hancox