3 BESTANDDELE VRUGTEKOEK

3 BESTANDDELE VRUGTEKOEK
Hier is hy in kort:
1 kg vrugtekoekmengsel
750 ml iced koffie(Koop by Woolworths of ander supermark)
2 koppies bruismeel
Week die vrugte in die koffie vir 24 uur, voeg bruismeel by en meng.
Bak in warm oond teen 150 ÂșC vir 1 uur of tot gaar…..
Ek het 500 g van die koekmengsel vervang met dadels, gedroogde gemmer stukkies en gedroogde aarbeie.

Resep: Marisa Olivier