VRUGTE NAGEREG

 

2014-09-21-20140921_124816tested

MY VRUGTE NAGEREG

Ek het n pynappel geskil en in ringe gesny, 3 appels geskil in skyfies gesny, een groot lemoen, en 2 naartjies .

2 koppies suiker en vier koppies water saam gekook tot suiker opgelos het, en die vrugte alles daarin gesit en saam gekook vir 40 minute, en bedien met vla