PETRO SE SJOKOLADE MAKROLLETJIES

tested
PETRO SE SJOKOLADE MAKROLLETJIES
2 koppies suiker
1/2 koppie melk
1/2 koppie kakao
125 ml botter

Kook bestanddele vir 5 minute, verwyder van stoof en roer volgende by:
3 koppies hawermout
1 teelepel vanilla
1 koppie klapper

Meng deeglik en skep klein hopies van mengsel op waspapier om af te koel
Resep:  Petro Calitz