MARYNA SE PYNAPPEL VARKBOUD
MARYNA SE PYNAPPEL VARKBOUD
1 blik fyn gedrukte pynappel
2 fyn gedrukte knoffelhuisies
2 eetl. worcestersous
2 eetl. Robertsons Ginger Paste
1,5 kg varkboud
Robertsons whole cloves
Robertsons Atlantic Sea Salt en Black pepper
1 kp water
Meng die fyngedrukte pynappel, fyngedrukte knoffel, worcestersous en gingerpaste in ‘n bak saam
Sit boud in oondpan druk whole cloves in die vleis in gooi die sous oor en geur met sout en peper , gooi 1 kp water in die oondpan bedek met foelie en oondbraai in ‘n verhitte oond teen 180g C vir omtrent 1 en ‘n half uur
Haal die foelie af en oondbraai vir 15 min teen 200g C
Resep: Maryna Els Slabbert

