MARIMBA JAM
MARIMBA JAM
Sennablare,gliserien,gedroogde vrugte…sit dit deur jou vleismeuletjie en siedaar!
Dit kan soggens op nugter maag geeet word met ‘n warm koppie koffie agterna of saans, 1 teelepel met ‘n warm koppie koffie.
100 g sennablare ,
50-100 ml gliserien,
250-300g gedroogde vrugte.
Weet dit werk rerig, swanger vrouens gebruik dit, aangesien hul nie iets anders mag gebruik tydens swangerskappe nie.
Resep geplaas deur Surika Niemand Meyer
MARIMBA JAM
Senna leaves, Glycerine, Dried Fruit … put it through your mincer and see!
It can be eaten on an empty stomach in the morning or in the evening, with a hot cup of coffee afterwards.
use 1 teaspoon in a hot cup of coffee.
100 g senna leaves,
50-100 ml of glycerine,
250-300 g dried fruit.
It really works, pregnant women use it because as there is no alternative during pregnancies
