MARIAN SE BLOMKOOL MASH

blomkool mash mariantested

MARIAN SE BLOMKOOL MASH
So lyk die blomkool mash, die plaasvervanger van aartappel mash…….dit is heerlik.

Blomkool mash
Kook 1 groot of 2 klein blomkole tot fyn.
Maak fyn met “braun masjientjie” voeg sout en peper by.
Voeg ‘n koppie melk by en so lekker stuk botter. Meng deur.

Marian van Deventer