Die is my baie lekker fillo pastry en vul dit met jou chicken mayo of lekker spicy chicken lewertjies die is n wenner jy kry sowat 20 uit met een pakkie pastry Peter Harry‎