KAASKOEK MET ‘N VERSKIL


KAASKOEK MET ‘N VERSKIL
Kors
1 pak gemmer koekkies
halwe pak mariebeskuitjies
Krummel koekies, meng met gesmelte botter voer bak uit!
Klits met elektriese klitser die volgende saam
1 blik kondensmelk
3 koppies cremora
1 pak piesang geur kitspoeding
250 ml roomkaas
halwe koppie suurlemoensap
Meng 1 koppie kook water met 20 ml gelatien
Gooi by en klits tot dit begin dik lyk!
Gooi in kors en sit in yskas! ( my eie samestelling) jy kan ook ‘n ander geur kitspoeding gebruik
Ek is glad ook nie mal soet nie hoor
Foto en resep: Elize Venter