HOU FONDANT SAG
HOU FONDANT SAG
Twané Jansen
Baie dankies!! Dit was baie lekker – my rooi “icing” moes ek kleur – ekt die jel kleursel bygeknie en gerol – maar dit het bietjie hard geword – is daar iets wat mens moet byvoeg dalk??? Die wit wat ek gebruik het, bly lekker sag
Nicolette Fick
Elke kleur het sy eie eienskappe, dit kom maar met ‘experience’ TwanĂ©. Jou kar is beautiful! Om te keer dat fondant (pettinice) hard word, smeer jou hande met Holsum as jy die kleur deurknie, dit verander nie die samestelling van die suiker nie en hou dit sag. Rooi en swart bly maar die moeilikste kleure om reg te kry. Moenie ophou nie, elke koek lyk beter. Dis maar net oefen.
