HAMBURGER PATTIES

hamburger pattiestested

HAMBURGER PATTIES
500 g maalvleis
250 g bacon bits
1 koppie oats (hawermout)
1 teelepel basil
1 teelepel tiemie
1 teelepel sout, peper na smaak
½ teelepel cajun
2 tot 3 eiers (hang van grootte af)
1 gerasperde uie
2 eetlepels tamatiesout
Meng al die bestanddele saam. Soms sit ek gerasperde kaas by vir smaak. Dit is hoe ek myne maak. En manlief maak die patties. Vries dit vir latere gebruik, want dit is te veel vir ons.

Resep en foto:  Rene Grobbelaar