GEURIGE OONDHOENDER
Hoender boudjies en dytjies of snitte van jou keuse
2 eetlepels Dijon mostert
2 eetlepels mayonnaise
2 eetlepels Worchestershire sous
2 eetlepels Sweet chilli sous.
1 teelepel oregano
1 teelepel tiemie
1 fyngemaakte knoffelhuisie
1 teelepel paprika
1 teelepel chilli poeier
Meng al die bestanddele en bedek die hoender daarmee. Bak in die oond by 180ÂșC tot die hoender deur gaar is.
Adrian Olivier
Foto: Adam Cloete

