CREOLE SPICE MIX

FLR BB with Heart

CREOLE SPICE MIX
⅓ koppie paprika
⅓ koppie basilie
⅓ koppie tiemie
3 eetlepels rooipeper
2 eetlepels mielieblom
2 eetlepels chillipoeier

Meng alles saam, en bêre in ‘n lugdigte houer.
BRON- Petro Calitz