TUNAGEREG
Benodig:
2 Blikke Denny Condensed Sampioensop
2 Blikke Solid Tuna gedreineer en fyngemaak
2 Groot pakke Beef Simba skyfies fyngedruk
Stel jou oond op 180ÂșC
Gooi die sampioensop, tuna en skyfies in ‘n groot bak en meng dit baie goed.
Spuit ‘n oondvaste bak liggies met Spray ‘n Cook.
Gooi die mengsel in die oondbak en bak tot goudbruin.
Bedien warm.
Bron: Mauryn Grundlingh

