TORTILLA WRAPS
Meng al die bogenoemde bestanddele saam laat dit soos ‘n deeg vorm.
Vorm uit die deeg ewe groot kleinerige balle, en rol elke bal baie baie dun uit tot pangrote (dit vat nogals bietjie geduld).
Bak dan in ‘n pan wat NIE olie inhet nie. Die wraps is gaar wanneer donker kolle begin vorm.
Vul die wraps met lekker maalvleis, hoender of koue slaaivulsels.

